Jou kind kan wiskunde doen

1303289400_Jou%20kind%20kan%20wiskunde%20doen_web

Metz Press

Dalk het jy op skool gedink: "Ek kan nie wiskunde doen nie!" En nou moet jou kind dieselfde deurmaak. Of dalk was wiskunde jou beste vak op skool, maar nou kan jy dit nie regkry om jou eie kind daarmee te help nie. Hierdie titel is die perfekte antwoord, geskryf in plein gewone taal wat jou gaan help om die sogenaamde probleem vinnig reg te stel. Dit leer jou onder meer die volgende: Hoekom wiskunde belangrik is; hoe om jou kind se brein deur beweging vir sukses met wiskunde te ontwikkel; hoe om jou kind positief in te stel teenoor wiskunde; basiese kennis en konsepte wat alle kinders moet bemeester; wenke om jou kind maklik optelling, vermenigvuldig, aftrekking, deling te laat baasraak; algemene wiskundeprobleme waarvoor jy moet uitkyk; tafels sonder sukkel; woordsomme en probleemoplossing.


Johan van Lill 2013