Tuisskole - 14 Maart 2013

In Groeipyne gesels ons hierdie week oor tuisskool-onderrig. Ons bespreek die uitdagings, hoekom ouers kies om kinders tuis te onderrig, waar begin jy, hulp, raad, wat jy alles moet weet, is dit 'n goeie opsie om te kies en wat die uitdagings is. 

Datum uitgesaai: Donderdag, 14 Maart 2013

  • Leendert van Oostrum
  • Yvonne Adams
icon_12

Kliek om te luister

© Johan van Lill 2013