Hoe gemaak met jou slim kind? Hoe hanteer jy dit as ‘n kind sê hy weet meer as die onderwyser? Johan van Lill hoor hoe om buitengewone slim kinders te stimuleer en gelukkig te hou.
Datum uitgesaai: Donderdag, 6 Junie 2013
- Dr. Nicol Faasen (onderwyskundige)
- Mnr Eduard Ungerer (onderwyskundige)