Onderwysspesialis, skrywer en mediakundige
Ons praat oor die verskillende fases waardeur kinders gaan as hulle leer leers. Wat ouers by elke fase kan doen om te help. Hoe gemaak as ‘n ouer kind nie kan lees nie?
Datum uitgesaai: Donderdag, 9 Mei 2012
Gas: Elmarie Stoffberg
Kliek om te luister