In Groeipyne gesels ek hierdie week met Dr Melodie de Jager oor konsentrasie. Ons gaan in diepte hieroor gesels en fokus op konsentrasie by doodgewone kinders en hoe versorgers hulle kan help om hulle konsentrasievaardighede te ontwikkel. Alle kinders sukkel deesdae met konsentrasie!
Datum uitgesaai: Donderdag, 9 Mei 2013
- Dr Melodie de Jager
admin@mindmoves.co.za
www.mindmoves.co.za
011-888 5434

