In Groeipyne gesels ons hierdie week oor die ontwikkeling van denkvaardighede. Dit is ‘n noodsaaklike vereiste dat alle Suid–Afrikaanse leerders by toelating tot Graad 1 nie alleen leergereed en akademies gereed sal wees nie, maar ook taalgeleerd. Skole en Universiteite is taalomgewings waar gepraat en geluister, gelees en geskryf word. Om denkvaardighede te ontwikkel hang saam met taalontwikkeling.
Marelie Jansen van Vuuren
013 665 5516
082 572 1463
marelievv@absamail.co.za

