Johan van Lill gesels met Annatjie Hanekom, ‘n geletterdheidskenner, oor vroeë leesontwikkeling by kinders wat nog nie in die skool of Graad R is nie. Daar is baie dinge wat 'n mens kan doen om kinders te help om te leer lees, mits jy die regte goed doen.
Datum uitgesaai: Donderdag, 4 Julie 2013
- Annatjie Hanekom

