In Groeipyne gesels ek hierdie week met Linda Rose, Hoofdirekteur: Distrikte van die Weskaap Onderwysdepartement oor ouers se verantwoordelikheid teenoor die skool, wat die Onderwysdepartement alles bied vir ouers en verken bietjie die verhouding wat tussen die onderwysdepartement en ouers moet wees. Ons gee wenke oor hoe ouers kan saamwerk om skole beter te laat funksioneer.
Datum uitgesaai: Donderdag, 25 April 2013
- Linda Rose
Hoof Direkteur: Distrikte Weskaapse Onderwysdepartement
Sekretaresse: Loretta Stafford
Loretta.Stafford@westerncape.gov.za
Tel: 021 467 2088

