Die aantal swanger tieners neem daagliks toe. Johan van Lill gesels met Patsy de Lora, uitvoerende hoof van Partners in Sexual Health, oor die probleem en hoe om dit aan te pak.
Datum uitgesaai: Donderdag, 14 November 2013
Gas:
- Patsy de Lora
Partners in Sexual Health