Johan van Lill gesels met Linda Koetsier oor tuisonderrig. Is dit die oplossing as jou kind sukkel op skool? As jou kind nie in ’n gewone skool (hoofstroom of spesiaal) kan aanpas nie, is dit beter as jy tuisskool? En as jy ’n tuisskool wil begin, watter uitdagings is daar?
Datum uitgesaai: Donderdag, 5 Desember 2013
- Linda Koetsier
021 883 2924 / 083 683 1858
koetsier@flotron.co.za

