Alternatiewe Assessering - 6 April 2014

“Alle kinders het vandag die reg tot alternatiewe assessering en dit neem vinnig toe in hoofstroomskole, maar ouers en onderwysers is dikwels onkundig hieroor”, sÍ die onderwysers van Jan Krielskool.

Datum uitgesaai: Sondag, 6 April 2014

  • Hester Faasen en onderwysers van Jan Krielskool
    021†903 1108
© Johan van Lill 2013